+145
Selfsorg in Glentana

Pearl White Sands

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ansie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik, asemrowend en luuks! Ons was absoluut verras met die asemrowende uitsig, prentjie-mooie tuin in potte en keurig versorgde, luukse eenheid. Enige vorm van diens was puik. Ons kan Pearl White Sands met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Baie dankie vir u wonderlike resensie en die mooi woorde. Ons is baie bly dat u die asemrowende uitsig, ons tuin en die gerief van die eenheid geniet het. Dit beteken baie vir ons dat u ook die diens waardeer het. Dankie dat u Pearl White Sands met vrymoedigheid aanbeveel. Dit was vir ons ’n groot plesier om u te huisves, en ons hoop om u weer binnekort te verwelkom.

Lilanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Clean, neat with a fantastic view. Lovely hosts, extremely neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Thank you so much for your lovely review. We’re delighted to hear that you enjoyed the cleanliness, neatness, and of course, the fantastic view. It was truly a pleasure hosting you, and we appreciate you taking the time to share your experience. We hope to welcome you back to Pearl White Sands again soon.

Carisca S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing with the best view. We had the best stay and the view is amazing. Shirley were friendly and their attention to detail is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Thank you, Carisca. You guys were awesome as hosts and are welcome back anytime. We are glad you enjoyed your short stay.

Mariana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Son, see en mooiste uitsig! Baie lekker geslaap. Dit was 'n heerlike ontspanning met mooi uitsigte. Elke oggend dolfyne gesien. Sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly julle het die ontspanne atmosfeer en die pragtige uitsigte geniet. Om die dolfyne in die oggende te sien is altyd iets besonders! Dit was vir ons 'n plesier om julle te huisves, en julle is enige tyd weer baie welkom om by ons te kom bly.

Shireen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Lively views but limited privacy and beach access is not directly to the ocean. Stay was fine. No privacy as you are living in the middle of someone else's home on either side of you. Although the hosts were very generous to keep out of the way, it was a bit awkward for me as I value my privacy a lot. Also, no direct access to the beach and no air conditioning, which made the nights very uncomfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Shirley
Pearl White Sands
Thank you for your feedback and for staying with us. We’re glad to hear your stay was overall fine. Pearl White Sands is located on a residential property, which is clearly stated in our listing, and we always respect our guests’ privacy while remaining available when needed. We do offer different room options, including a larger unit with air conditioning, which some guests prefer during warmer periods. The room you selected does not include air conditioning, as stated in the description. Beach access and property features are also shared upfront so guests can make informed booking choices. We take cleanliness, security and service seriously and are sorry that your expectations were not fully met on this occasion. We appreciate all feedback and continuously work to improve our guest experience. Kind regards,

Graeme M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Mountain and sea. Pearl has a great mountain and garden route bush view and a splendid sea, waves, and beach view. Rooms are clean and have everything required for a short or a long stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Thank you for the lovely review. It was our pleasure hosting you.

Pierre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker gekuier. Pragtige uitsig, baie skoon en netjies, vriendelike personeel, goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Thank you, you were the perfect guest. Take care!

Corne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fabulous. Amazing. Clean. Friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Thank you, Corne, it was a pleasure to host you. Take care.

Philip D S V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie mooi uitsig, skoon en netjies. Baie lekker, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Dankie vir die resensie, dit word waardeer.

Martin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Briljant, sal weer gaan. Baie lekker, gerieflik, uitstekende uitsig en baie goed geleë. Baie behulpsame en vriendelike hosts.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Pearl White Sands
Ons waardeer die resensie en is baie bly jy het dit geniet. Dankie vir die ondersteuning. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Fraaiuitsig Avenue, Glentana, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd46f4d40dc9e521a8defadf01f5dbc46f067a98c5e59ec931592710790cf44c662906aad13620eb5a8ff90250d85b2deb038?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 6 Fraaiuitsig Avenue Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.048433662816 22.307156433135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang