+41
Selfsorg in Strand

Pebble Moon Strand Woonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Luzanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Dit was besonders mooi, die uitsig. Ons het dit geniet. Ek en my gesin het 'n rustige en lekker tyd gehad. Alles was in plek en gerieflik, soos in die advertensie genoem word. Die woonstel is op 'n perfekte plek naby alles geleë, so die kinders het die stap geniet na die see en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulette H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Baie lekker gekuier. Sal beslis weer kom. Silwerskoon, netjies en baie gerieflik ingerig. Mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Beste Sulette Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop julle sal weer kom kuier. Groete René

Jan Christo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Net ongelooflik lekker. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal weer daar wil gaan bly. Baie dankie aan die eienaar wat ons vriendelik ontvang het en wat alles perfek laat uitwerk het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop julle kom kuier gou weer.

Lorna S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Dit was 'n heerlike ontspanne kuier vir ons as bejaardes. Die plek was baie sentraal geleë vir ons behoeftes en was baie goed toegerus. Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Baie bly julle het dit geniet.

Basie R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

This is the place to be for my next trip! This is the place to be in Stand, central to the beach, shopping centre and local pubs. The owner is very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Glad you enjoyed it. Hope to see you again soon.

Liezl P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Amazing views. Ons het baie lekker gebly by Pebble Moon. Die woonstel is baie netjies, sentraal geleë en die uitsig is amazing. Dit het alles en nog meer wat 'n mens nodig het in die woonstel. Sal die woonstel beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Hallo Liezl. Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Dianne D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Sal weer daar bly. Ja, dankie, alles was skoon, gerieflik en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Beste Dianne Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Iza J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderlik wonderlik! Ons het heerlik gebly. Alles was so mooi skoon en daar is alles wat mens nodig het. Rene het ons baie mooi gehelp. Dit was werklik baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zena B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Perfect venue for a breakaway. Location, location, location was absolutely perfect. The view from the unit, proximity to eateries and the beach was fantastic. The unit itself was modern with all you could wish for, so all in all, 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Thank you very much for the positive review.

Sulette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer terug wees. Die woonstel was skoon en gerieflik ingerig met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

66 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHK98B072vxf5u5YiC0GDE7HC007zzvGJptF13XDTkuPvdT8v6v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 66 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.119443490948 18.829477858962
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang