- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Taute Street and Plein Street, Machadodorp/eNtokozweni, Mpumalanga, 1170, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Machadostay - Pecan Tree Cottages is 3 identiese semi-losstaande selfsorgkothuise, geleë in Machadodorp. Machadodorp, ook bekend as eNtokozweni, is 'n klein dorpie in die Mpumalanga-provinsie van Suid-Afrika. Machadodorp is bekend vir sy reënboogforel-vlieghengel en het ook interessante museums en markte.
Die Pecan Tree Cottages kan elk tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kothuise het elk 'n aparte ingang vanaf 'n patio. Toegeboude parkering is op die eiendom beskikbaar.
Die kothuise is nie ver van The Grey's Inn Hotel af nie, en gaste kan maaltye daar kry om op die perseel te eet of na hul kothuis te neem.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Ged Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Taute Street and Plein Street, Machadodorp/eNtokozweni, Mpumalanga, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Machadostay - Pecan Tree Cottages het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Taute Street and Plein Street, Machadodorp/eNtokozweni, Mpumalanga, 1170, Mpumalanga
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang