Pecan Tree Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pecan Tree Cottages is 2 identiese semi-losstaande selfsorgkothuise in Machadodorp. Dié dorpie in Mpumalanga staan ook bekend as eNtokozweni. Machadodorp is bekend vir reënboogforel-hengel en bied ook interessante museums en markies.

Pecan Tree se kothuise het elk slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Elke kothuis het aparte ingang vanaf 'n stoep. Daar is parkeerplek op die perseel.

Pecan Tree Cottages is nie ver van The Grey's Inn Hotel nie, en gaste kan daar eet of wegneemetes kry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pecan Tree Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za