+55
Gastehuis in Sedgefield

Pelican Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Liesel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Gerieflike plek en skoon. Waarde vir geld en goeie diens. Ons het al 'n paar keer by Pelican Lodge gebly oor die jare en hierdie keer was nog beter as die vorige kere. Die woonstel is heerlik en die hoofpad is nie so 'n probleem nie, want dit raak stil in die aand. Baie netjies toegerus en ontbyt was heerlik. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schricka T
1 nag
4.6
Mrt 2024

Sal definitief weer besoek. Aangename, gemaklike verblyf, binne en buite. Rustige setting, naby alles maar die gevoel van wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 910
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 910
per nag, vir 2 mense
Bespreek

43 Pelican Lane, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa204e862e8bbbe15a41b5a533465dce897529564277bfe23d15c799faad3f4c1860af9b04a3bd6f8a131d410353533945a33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 910 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 43 Pelican Lane Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.019272185722 22.814356495701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang