Pendoornkraal Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Abigail V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik lekker gekuier! Gerieflik toegerus, maar mens ervaar steeds die natuur! Ons het ons drie honde saamgeneem en hulle het dit net soveel geniet. Wees net altyd bewus van skerpioene (wat snags uitkom) en slange wat daar woon - veral as die hond-kindertjies saamkuier. Ons het nie baie gaan stap nie – die dae tydens ons verblyf was baie warm – maar ons het die natuur ongelooflik geniet. Voëltjies, insekte, gekko’s en selfs 'n paar skerpioene het vir ons geselskap gehou. Ons het min selfoonsein gehad, wat ons heeltemal gepas het - soms kort mens 'n digital detox. Ons sal beslis weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beautiful, rustic and far from the madding crowd. A hidden gem. We thoroughly enjoyed being away from the city, with barely any connectivity and just the most beautiful scenery and views. It was very hot, so we spent a lot of time in the little pool, which was perfect for cooling off and even just to sit and read in. The bed was very comfortable and you have everything you need right there. The only thing to remember is that the fridge has quite small compartments, so don't take any very big containers to put in it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

So peaceful! We had such a wonderful time. The cabin was well equipped with lots of thoughtful touches. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ons het daar aangekom, dit was warm, ons kon lekker afkoel in die splash pool. Dit was 'n baie lekker rustige naweek. Plek is mooi. Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Alles mooi verduidelik. Die huisie was baie lekker gewees. Die staproetes is so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlike ervaring. Rustig, sielsvernuwend. Ons het baie lekker gebly. Ek was net nie bewus daarvan dat die toilet buite en 'n ent van die huisie af is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarenise C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Amazing, amazing, absolutely beautiful. I loved everything about this place. I would recommend this place 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties en so lekker gebly. Fantastiese plekkie om te gaan rus, recharge en net kop skoon kry. Baie voëls, mooi area en gemaklike staproetes. Rugged genoeg, maar ook gemaklik met die nodige. Was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicity G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Good value lovely Cederberg getaway. An amazing place to unwind and enjoy nature. Enjoyed the privacy especially since our fur babies went along. Very well and thoughtfully equipped. Good value for money! Lovely atmosphere. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stunning setting. Brilliant setting to explore the Cederberg from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik gekuier. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 260
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 260
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Algeria Road, Nieuwoudts Pass, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a390b95c913a1452dcfb07fdf55def3f192a6a869cde05aa546b337f049c4f3881566c3f6e346843cad9316240af74b799c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R260 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 Algeria Road Nieuwoudts Pass 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.351659118841 18.988351404667
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang