+11
Selfsorg in Knysna

Penhill Farm Cabin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rickus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Tranquility. Just what we needed to recharge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Szymon W
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Peaceful and quiet in the woods. A lovely little cabin in the mountains and forests of Knysna. It's 20 minutes to the centre of Knysna and there is a gravel road to get to this cabin, but it is worth it. My dogs enjoyed exploring the fenced-off area. The cabin has what you need and I loved the peace and serenity of the location. Feels like it's just you in the woods (and some cows too).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Rustigheid! Briljant. In die natuur - bykans geen mense en absolute rustigheid. Pragtige eenvoudige skoon houthuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustigheid en kalmte. Ons het 'n heerlike tyd gespandeer by Penhill Farm. Die stilte en rustigheid is presies wat ons nodig gehad het. Wonderlik om in die aand na die paddas in die lelie-dam te luister.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Was 'n wonderlike paar dae. Nog nooit was die nag so donker nie! Rustig, dit is dit. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderful, will go back any day. Our stay was most relaxing in nature. Very private and very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Penhill Farm Cabin
Thanks Conrad. Would like to have you visit again someday.

Greg B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Peaceful escape. Peaceful escape in beautiful surroundings! Dave is very friendly and helpful. We stayed two nights for the Knysna Marathon. The gravel road to the farm could be a challenge in a regular car if very wet and muddy. We didn't struggle at all in an SUV and the road was dry. There is mobile phone reception at the cabin, and it is about a 25-minute drive to central Knysna.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Stilte, natuurskoon, wilde diere, vrede. Ek en my vrou het met ons baba daar gebly vir 'n week. Vir iemand wat nie gepla is oor 'n TV nie, is dit die perfekte wegbreuk. Ons gasheer op die plaas was baie vriendelik, en asook die mense wat op die plaas werk en bly. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
David
Penhill Farm Cabin
Thanks Pieter. Hope to see you again.

Ilja K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Sielskos na hartseer Februarie. Heerlike stilte, boomryk en super rustig, en donker nagte, net sterre en maan. Was wonderlik om net tot verhaal te kom. Die hulp van die werker en gasheer was onverbeterlik, en ons sal beslis teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Peaceful, would definitely go there again. It was a great stay. Beautiful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17a2ff5d46e4e8a3b967d0804f08981d10d75cb5507e91de49b1cee4b9496d4d9da366be46782e95f6dcfdeed13667ac2328?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Farm 98 Gouna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.966512277102 23.04786536826
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang