2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Penhill Farm Cabin is 'n ongekunstelde selfsorgkothuis op die gasheer se plaas. Dit is ongeveer 8 km vanaf Knysna in die inheemse Gounawoud. Hier kan gaste die rustigheid van die natuurlike woud geniet en steeds na aan die verskeie besienswaardighede van die Tuinroete wees.
Die houtkothuis het slaapplek vir 2 gaste en 'n oopplan-uitleg. Die huisie het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Langsaan die beddens is daar 'n kombuisie met basiese toestelle soos 'n yskassie, mikrogolf, oondjie, 'n tweeplaatstoof, ketel en breekware en kookgerei. Die huisie het ook 'n klein dekarea met 'n opvoubank en 'n aangewese braai-area wat gaste mag gebruik.
Gaste is welkom om die wandelpaadjies te verken of hul bergfietse saam te bring en die roetes op die plaas aan te durf. Goed gemanierde honde is welkom mits dit vooraf gereël is aangesien die kothuis omhein is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
David Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Farm 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Penhill Farm Cabin het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 98, Gouna, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang