+18
Selfsorg in Menlo Park

Pennygum Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Louise C
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

A little bit of paradise. The area is quiet, and the cottage is beautifully appointed and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi R
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Sal dit nie aanbeveel vir meer as een persoon nie. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beate V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Het die plekkie op die kaart gemerk om weer hierna toe te kom. Ons wou eerlikwaar meer tyd spandeer om die verblyf te geniet. Daar was geen tekortkomings nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Het lekker gebly en het voldoen aan wat ons nodig gehad het. Ons het basies net 'n slaapplek gesoek wat naby Menlo skool was aangesien ons meeste van die tyd by die skool was. Ons het nie baie tyd by Pennygum spandeer nie, maar dit het voldoen aan wat ons nodig gehad het. Dit is klein so sal nie vir meer as drie mense aanbeveel nie; twee is eintlik die ideaal. Alles was netjies en skoon, maar daar is klein goedjies soos die badkamerdeur wat van sy reelings afspring as jy die deur nie mooi toe maak nie, en die waterdruk in die stort was nie baie goed nie, maar andersins het ons heerlik gebly. Naby aan winkels, so baie sentraal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Baie netjies en skoon. Alles in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raylene M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

It was a beautiful stay. It was a beautiful stay. Mimie was a lovely host. Everything was as per the pictures and also some extras (milk, tea, coffee and even rusks), which was very thoughtful. I loved the peace and quiet; it was a perfect getaway from the busy city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waarde vir geld. Waarde vir geld. Skoon en netjies. Miemie is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Rustig en stil. Bly altyd lekker daar. Naby mall. Sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine H
Kort verblyf
4.2
Apr 2025

Aangename ervaring perfek. Sal vir seker weer daar oorbly. Vriendelike gasvrou. Baie netjiese plek, baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Perfekte ligging.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mimie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

56 14th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2eabd445ff9159a128ebddd169325d22ec366e749c9212e17bdf980eabf49fae84b109b9dcfcbb756a1f06cbd6df294ad18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 56 14th Street Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.771300734976 28.257607608004

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang