3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56 14th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Pennygum Cottage is 'n stylvolle houthuis in 'n welige tuin in Pretoria. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, sake- of enkelreisiger.
Hierdie oopplan-houthuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort.
Daar is 'n etenstafel met stoele en die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die verblyf is naby restaurante en Menlyn Shopping Centre. Daar is veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mimie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 56 14th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Pennygum Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56 14th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang