Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Petro H - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflike en voldoende.
Elize T - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon gastehuis. Eenhede goed toegerus vir koue Ermelo!
Nomndeni M - Okt 2023
Algehele gradering
Okay.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Arnulf K - Jul 2023
Algehele gradering
Good value and convenient.
Elna V - Mei 2023
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel. Charles and Sue are the best!
Marinda G - Apr 2023
Algehele gradering
Stil, rustig, vriendelike verwelkoming.
Keryn D - Mrt 2023
Algehele gradering
Friendly hosts. Felt very welcome.
Ronel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs deur die eienaars.
Leani V - Des 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
Hanlie S - Nov 2022
Algehele gradering
'n Vriendelike ontvangs en alles het seepglad verloop.
Hendro H - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige gastehuis.
Fc M - Apr 2022
Algehele gradering
Soos dikwels vantevore weer baie goeie verblyf.
Minnie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en doeltreffend.
Peter B - Des 2021
Algehele gradering
Friendly owners, super clean.
Paul S - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, veilig!
Sandra O - Sep 2021
Algehele gradering
Baie sentraal en gerieflik geleë.
Nannette V - Jun 2021
Algehele gradering
Very basic, but neat and tidy.
Chris M - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs van Sue, veilige en rustige omgewing, en lekker ontbyt wat Charles voorberei.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Thank you for the lovely review, Chris. It is always a pleasure to have you come and join us.
Take care.
Best regards,
Charles and Sue
Jacques Q - Nov 2019
Algehele gradering
Lovingly taken care of in this home from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed na omgesien by hierdie plek.
Charles en Sue het goed na ons omgesien in hierdie ontspanne omgewing. Het 'n lekker ontbyt gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
It was good to have you stay with us Jacques and we look forward to accommodating you again soon.
Best wishes for the rest of 2019, be careful on the roads.
Kind regards,
Sue & Charles
Michelle S - Nov 2019
Algehele gradering
Lovely guesthouse and very friendly staff!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike gastehuis en baie vriendelike personeel!
Pennylane het lieflike kamers met al die benodighede en meer! Veilige parkeerplek binne. Personeel is baie vriendelik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Hi Michelle! We are so glad to see you enjoyed your stay with us! We thoroughly enjoyed meeting you and hope to see you again soon. Wishing you all the best for the festive season!
Lea S - Nov 2019
Algehele gradering
Kamers baie netjies.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Thank you, Lea! It was lovely having you here with us!
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Wilna P - Aug 2019
Algehele gradering
Hartlike verwelkoming!
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Thank you Wilna. It was great to meet you and your son and we look forward to your next visit.
Albertus S - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en veilige verblyf. Vriendelike ontvangs.
Erika V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en hartlike gastehuis.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Hi Erika,
Thank you so much for your kind review.
It was a pleasure having you stay with us, We look forward to seeing you again.
Best Regards,
Charles & Sue
Elizabeth F - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, heerlike ontbyt!
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Thank you for your kind review, Elizabeth. It was a pleasure to have you stay with us. Bless you and your song ministry.
Drianie G - Mrt 2018
Algehele gradering
Tuis.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Hi Drianie,
Thank you for your awesome review.
It was great having you and your family stay with us and look forward to your next visit to Ermelo.
Take care.
Best regards,
Sue + Charles
Pennylane Guest House - Ermelo
Elsa K - Sep 2017
Algehele gradering
Die tweede keer was net so goed soos die eerste keer!
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Thank you so much for the excellent review, it is much appreciated. It was great having you stay with us again, Sue was sorry to miss you as she was in Namibia visiting the children. I am so glad you had a good time with us, and enjoyed the Kruger park.
Elsa K - Sep 2017
Algehele gradering
Beste gastehuis en waarde vir geld.
Johan B - Aug 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Johan, it was good to have you and your wife spend the night with us. Take care of yourselves, and thank you for your feedback.
Fc M - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam vir oornag.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Thank you very much for your positive feedback, we look forward to extending hospitality to you again.
Best regards,
Charles & Sue
Pennylane Guest House
Willem V - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Thank you for your kind rating - it is much appreciated.
We hope to see you again.
Best regards,
Charles and Sue
Lize G - Jul 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Pennylane Gastehuis se terugvoer
Lize, thank you for your review. We enjoyed having you and your husband stay over. Hope to see you again.
Best regards,
Sue
Pennylane Guest House Ermelo
Marianna V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en gesellig!
Willem V - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Althea G - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Madelien L - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties, skoon en veilig.
Wessel E - Des 2015
Algehele gradering
Mooi skoon en gerieflik.
Deven B - Mei 2015
Algehele gradering
Our rep was staying over and had a very pleasant stay - staff friendly and very helpful.
Gert F - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker en netjies. Baie skoon!
Annemieke Hengeveld A - Mrt 2015
Algehele gradering
Prima verblijf voor een tussen stop naar Kruger.
Lees meerLeonie C - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker.
Pieter N - Nov 2014
Algehele gradering
Goede overnachtingsplek.
Pc V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly, plek was skoon en netjies, ontvangs vriendelik, ontbyt lekker.
John V - Sep 2014
Algehele gradering
We waren op doorreis en zijn hier uitstekend ontvangen en verzzorgd.
Carina M - Sep 2014
Algehele gradering
Alles en meer in Ermelo!
Rika V - Aug 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam verras.
Hennie B - Jul 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie dankie!
Pamella M - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Gerald R - Mei 2014
Algehele gradering
Comfy and friendly
Johannes V - Mrt 2014
Algehele gradering
Super verblijf met een geweldige gastvrouw en gastheer!
Ina R - Feb 2014
Algehele gradering
Rustige en veilige verblyf met heerlike ontbyt.
Johan D - Jan 2014
Algehele gradering
Die kamer is bietjie beknop, andersins bakgat. Heerlike ontbyt.
Maggie T - Des 2013
Algehele gradering
Die kamer was baie skoon en netjies!
Lou O - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Willem B - Sep 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Michelle I - Aug 2013
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Francois K - Aug 2013
Algehele gradering
Pennylane het aan al ons vereistes voldoen.
Cecile W - Jul 2013
Algehele gradering
Skoon, vriendelike en gasvrye verblyf.
Maretha V - Mei 2013
Algehele gradering
Baie lekker.
Christine O - Mrt 2013
Algehele gradering
Wonderlik, sal beslis weer daar oornag.
Janine S - Mrt 2013
Algehele gradering
Awesome
Rachel M - Des 2011
Algehele gradering
Fantastic service
Lorraine B - Apr 2011
Algehele gradering
We enjoyed the stay very much.
Ron B - Okt 2010
Algehele gradering
Of the 9 locations we visited on our trip to Mpumalanga we rated Pennylane in the top two.
Mariecel V - Sep 2010
Algehele gradering
Gr8 breakfast. Room clean. Bathroom VERY cramped! Would have liked a bar option!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Grobler Straat, Ermelo, 2351, Mpumalanga