Penthouse Oasis
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Braemer Road, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Penthouse Oasis is 'n tweeverdieping-dakwoonstel in Green Point, 'n gewilde ontspanningsdistrik in Kaapstad. Dit is die ideale keuse vir gaste wat op soek is na ontspanne, maar sentraal geleë akkommodasie.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 3 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Gastebadkamer, ook toegerus met 'n stort, is beskikbaar.
Die leefarea sluit 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitkamer in met 'n gemaklike rusbank en TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Die balkon bied 'n buite-eetarea, plonspoel en braaigeriewe. Gaste kan pragtige uitsigte oor Seinheuwel en Tafelberg geniet, alles binne 'n veilige en rustige kompleks met 24/7-sekuriteit.
Die dakwoonstel is geleë teenoor Strangers Club en net 'n paar treë van top-restaurante, kafees en Giovanni's Deli af. Dit is stapafstand van Green Point Park, die Promenade, die V&A Waterfront en Kaapstad-stadion.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Braemer Road, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Braemer Road, Greenpoint, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang