+10
Selfsorg in Beaufort-Wes

Pepper Tree Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Morne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ou wêreldse sjarmé. Heerlike verblyf, vriendelike ontvangs! 'n Cottage vol wonderlike geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anari B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly. Alles was mooi skoon. Kommunikasie was baie goed. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephane D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Veilige plekkie. Netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus B
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Apr 2026

Baie onveilig. Onaangename ervaring. Geld verloor. Baie onveilig. Die kamer het skuifvensters aan die straatfront waar geen omheining is nie, en dit kan nie sluit of inhaak nie. Die patio se skuifdeur se slot word in plek gehou met ’n selfgemaakte stukkie afvalhout. Die deur skuif oop as jy daaraan trek. Dit is ’n swak deel van die dorp, met dronk mense wat deur die nag baklei en drankbottels gooi. Ons het reeds 04:00 die oggend die perseel verlaat, want ons kon nie slaap nie. Die WiFi was gedurig onderbreek. Daar was ’n ou DStv-dekodeerder wat die hele aand gevries het. Ons kon nie TV of WiFi gebruik nie. Ongelukkig het ons lank vooruit betaal, en ons het dus die tweede nag se geld verloor, aangesien die eienaars volle betaling behou het ten spyte van die probleme met die perseel. ’n Volledige e-pos is gestuur met meer besonderhede oor die probleme. Bevestig eers met Ruan van die webtuiste of die probleme uitgesorteer is voordat ’n bespreking hier oorweeg word.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Willem D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great. Very good, very clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Lovely. Comfortable and quaint. We overnighted at Pepper Tree on the way back to Cape Town from Kimberley. It's a beautifully quaint little cottage with lovely cottage decor and a homely feel. It was impeccably clean and tidy. It's a great little place to overnight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

My husband and I enjoyed a peaceful and relaxing stay. Very pleasant, convenient to visit my son and daughter-in-law living 2 blocks away. Not wheelchair friendly! The bedding was fairly heavy. Newer, lighter blankets would help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Secure & cosy. Such an amazing host and a really comfy and well equipped little cottage with a good security system.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annet O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Sal maklik meer as een aand kan oorslaap! Heerlik gebly! Pragtige huisie met baie karakter.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ille Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 145

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 James Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62e469066d8f345503e5337d49deedc76d777f77325ec7cdee2604639f0c5835e3b666cb328384496f5de5d95d42d9ae1292?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 5 James Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.345936791406 22.580444812775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang