+47
Gastehuis in Theseneiland

Perfect Canal Escape

10 gaste

5 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • L05, Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Perfect Canal Escape is langs die bekoorlike kanale van Thesen-eiland in Knysna. Hierdie pragtige huis is ideaal vir 'n gesin.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die gastebadkamer het 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus.

Die leefareas lei na die stoep met 'n ingeboude gasbraai en 'n tafel. Daar is grasperke en 'n uitsig oor die kanaal, asook 'n gazebo en jetty.

'n Rugsteun-batterystelsel is beskikbaar, asook gratis WiFi en veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • L05, Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 050
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 050
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 050
per nag (plek vir 10)
Bespreek

L05, Leeward Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2d199b4245e9b16ae08db20e134c6223ae9019ace685260dd12873d6d55337620471b950a83a36a853718d5d674c8c9f258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 050 per nag (plek vir 10) L05, Leeward Island Thesen Islands 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.046279877701 23.056008231701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang