+8
Selfsorg in Dan Pienaar

Perfectly Beautiful

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Jo V
1 nag
5.0
Mei 2026

Veilig, gerieflik en stil. Veilig, gerieflik en stil. Perfek vir 1 of 2 mense. Die kar was parkeer onder 'n afdak en dit was nie ver om te stap na die kamer nie. Daar is 'n paar trappe af en dan 'n hele paar op om in die kamer te kom, maar glad nie te veel nie. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann M
1 nag
5.0
Apr 2026

Dit was lekker stil gewees, geen erge geraas van karre nie. Ek het baie lekker gebly, dit was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher D
1 nag
5.0
Jan 2026

Perfectly beautiful. Very clean and tidy, situated in a nice suburb. The accommodation is private with a lovely garden. I would certainly recommend it to anyone thinking of booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa V
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Comfortable. Peaceful. Lovely stay with peace and quiet. A light and cozy place surrounded with trees. All the basics. Ideal for business travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was heerlik ontspanne. Ons het heerlik gebly, skoon en netjies en gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie C
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Peaceful, perfect. Excellent service, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé G
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekende waarde vir geld! Ek het heerlik gebly. Gerieflik ingerig, silwerskoon akkommodasie. Stil omgewing. Smaakvol gemeubileer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelma
Perfectly Beautiful
Dankie Elsabè. Waardeur jou terugvoering.

Ansa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Mooie tuin. Moes vroeg vertrek agv omstandighede. Lekker, dankie. Stil omgewing. Moes vroeg vertrek agv omstandighede buite ons beheer. Mooi en keurig versorg. Genoeg parkering (afdakke). Totale privaatheid. Aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nelma
Perfectly Beautiful
Dankie Ansa. Was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Peter T
1 nag
4.6
Feb 2025

Rustig en gemaklik. Very comfortable, clean and safe accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nelma
Perfectly Beautiful
Thank you, Peter. It was lovely to accommodate you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Paul Roux, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20abb3105374bed76ae3112abff74d90bb773bb054fe23d903d8c5e076dcc8271eb91fa9ec8ba58cc61506beaa8bcd7844fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 3 Paul Roux Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.0886017 26.2224557

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang