+8
Selfsorg in Dan Pienaar

Perfectly Beautiful

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Paul Roux, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Perfectly Beautiful is 'n tuinkothuis op die eienaar se eiendom in Dan Pienaar, Bloemfontein, met 'n privaat ingang en veilige parkering.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n TV en 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n sitarea en 'n kombuisie (sonder kookgeriewe) toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook lugversorging en gratis WiFi.

Verder is die eenheid gerieflik geleë naby plaaslike winkels en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johann M
5.0
Dit was lekker stil gewees, geen erge geraas van karre nie. Ek het baie lekker gebly, dit was mooi en skoon.
Apr 2026
Christopher D
5.0
Perfectly beautiful. Very clean and tidy, situated in a nice suburb. The accommodation is private with a lovely garden. I would certain...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Ansie D
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik ontspanne. Ons het heerlik gebly, skoon en netjies en gerieflik geleë.
Jun 2025
Jackie C
5.0
Peaceful, perfect. Excellent service, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Elsabé G
5.0
Uitstekende waarde vir geld! Ek het heerlik gebly. Gerieflik ingerig, silwerskoon akkommodasie. Stil omgewing. Smaakvol gemeubileer.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nelma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 3 Paul Roux, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Perfectly Beautiful het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Paul Roux, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20abb3105374bed76ae3112abff74d90bb773bb054fe23d903d8c5e076dcc8271eb91fa9ec8ba58cc61506beaa8bcd7844fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 3 Paul Roux Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.0886017 26.2224557

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang