+20
Selfsorg in Langebaan

Perkijt 59d

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 59d Perkijt Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Perkijt 59d is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die prentjiemooi Langebaan Country Estate. Dit is naby al die vernaamste besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n toonbank met stoeltjies, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die leefarea lei na 'n sonkamer met 'n etenstafel en ingeboude braai-area met 'n uitsig oor die lowerryke omgewing.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, speelgrond met 'n putt-putt-baan, klubhuis met 'n restaurant, gholfbaan, fiets- en voetslaanroetes, tennisbane en sokkervelde in. Die woonstel het twee aangewese parkeerplekke op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 59d Perkijt Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

59d Perkijt Drive, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1b09186d380f304237acdad5fc3024a5e778d3494dd1dbe2b08d40bbb93aa2019ff50fc81854180dc189030f52b97053de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 59d Perkijt Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.074182366356 18.05631585582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang