+44
Selfsorg in Sutherland

Perlman House

Resensies

2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
1.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
1.0
Tienie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2026

Die plek is netjies en skoon. Die plek is nie goed geleë nie, raserig en in Hoofstraat. Fotos is misleidend. Gasvrou het ons glad nie ontmoet nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Lien
Perlman House
Goeiedag Tienie, Dankie vir julle terugvoer. Ons is jammer om te hoor dat julle ervaring nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Ons personeel het julle met aankoms en vertrek met bagasie gehelp, en daar is ook gereeld by die selfsorgkothuis ingeloer om seker te maak dat alles in orde is. Die eenheid is tydens julle verblyf ook gediens terwyl julle uit was, aangesien ons daarna streef om aan alle gaste ’n gemaklike verblyf te bied. Rakende die ligging: ons is wel in die hoofstraat geleë, maar die kothuis is agter op die perseel waar dit gewoonlik rustig is. Ons het tydens julle verblyf geen ander klagtes oor geraas ontvang nie. Die perseel beskik oor veilige parkeerplek agter ’n elektroniese hek wat gesluit gehou word. Ons neem egter kennis van julle kommentaar oor veiligheid en sal dit in oorweging neem. Ons streef daarna om die eiendom so akkuraat moontlik op ons profiel voor te stel. Indien daar enige spesifieke aspekte was wat volgens julle nie duidelik voorgestel is nie, neem ons dit graag in ag vir toekomstige verbeterings. Hoewel die eienaar nie persoonlik beskikbaar was tydens julle verblyf nie, was ons gasvrou, Eunice, beskikbaar om met enige navrae of versoeke te help. Ons waardeer julle terugvoer en gebruik dit as ’n geleentheid om ons diens voortdurend te verbeter. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2/5

Lien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Piet Retief Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c5339f657bd14ca934b9a32d0b7a05828ce34abe128688d6b93e964dfbc9c62d35d1f4375759738532e7952fa5c79cde82d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 Piet Retief Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.39258360709 20.662411625298
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang