+70

Perna Perna Mossel Bay

20% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Perna Perna Mossel Bay skuil teen 'n indrukwekkende, rotsagtige heuwel in Mosselbaai, 'n gewilde vakansiedorp by die see wat deur 'n sonnige skiereiland en die Indiese Oseaan omring word.

Elke woonstel het gemaklike beddens en badkamers met storte of baddens. Elke kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus en elke leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Buite is daar balkonne of stoepe met braaigeriewe.

Die woonstelle spog met asemrowende uitsigte. Kinders sal die speelarea op die perseel waardeer en volwassenes kan by die swembad in die son agteroorsit.

Mosselbaai bied 'n rits sportsoorte, insluitend gholf, muurbal, tennis, reksprong, perdry, haaihok- en skeepswrakduik, snorkel en motorbootry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 28

Resensies 970

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 4 Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perna Perna Mossel Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 645
20 % AF
R 3 645 R 2 916
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 645
20 % AF
R 3 645 R 2 916
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 645
20 % AF
R 3 645 R 2 916
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Upper Cross Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe90d759cffa5b885e127f76b402f44e73a58e66cee8d2cc2832261e4f58bacd64f005d84f2b8affba046b5fe0527c82eea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 644 nouVanaf R2 915 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 4 Upper Cross Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.183924666052 22.153545906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang