Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Knysna

Peter's House

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Luuks en ontspanne. Die huis is baie goed toegerus. Uitstekende oond en stoof. Die warm water buite stort is 'n bonus om daai sand af te was. Ons het baie gerieflik gebly as 'n gesin van vier met twee Yorkies. Die omgewing is lekker stil en 'n mens kan lekker ontspan. Stapafstand van die meer en het die vroegoggend stap met die honde langs die meer baie geniet. Sal vir seker graag weer in Peter's House wil gaan bly en vir langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedl L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Peter's House was die ideale akkommodasie vir ons groep! Lieflike huis om 'n naweek in Knysna te geniet. Goed toegerus en als baie mooi skoon en netjies. Deurentyd goeie kommunikasie met eienaar. Sal graag weer daar wil bly en kan dit enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Peter's House
Thank you. You will always be very welcome to stay again at Peter's House..

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 7 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Thornely Road, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b70f3fbbd57afd714b3ecdc432ffcd4a8e2b612995b01377ed17111cc1e4e693cc014bd8685ab3db4f16224a7cf8117d5a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 7 Thornely Road Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.064140018402 23.054215039148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang