+36
Gastehuis in Atlantiese Seekus

Petit Pineapple House Villa

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

15% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Fir Avenue, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Petit Pineapple House Villa is 'n bekoorlike toevlugsoord en 'n kleiner weergawe van Pineapple House Boutique Hotel. Dit is in Bantrybaai aan die Atlantiese kus, stapafstand vanaf Saunders Beach en naby die lewendige Regentweg in Seepunt geleë. Dis ideaal vir familie en vriende wat Kaapstad wil verken.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea, sitarea en 'n plonspoel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en gaste deel die aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die eetarea eet en daar is gemaklike sitplek in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n plonspoel, sitplek en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Rupert Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 10 Fir Avenue, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R12 000
15% AF
R 12 000 R 10 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R12 000
15% AF
R 12 000 R 10 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R12 000
15% AF
R 12 000 R 10 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

10 Fir Avenue, Bantry Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44bb69bd7a8ef33f20fbd43d24e8b0188f1faa21a3b973ef8e6f80cade0aa9f03efe1d4193821982ca43eff56e32544a9377?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 000 nouVanaf R10 200 per nag (plek vir 6) 10 Fir Avenue Bantry Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9253568597 18.380287014321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang