+15
Selfsorg in Plettenbergbaai

Petite Cottage Plett

2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Typhoon Terrace, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Petite Cottage Plett is 'n knus tuinkothuisie in Plettenbergbaai wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord. Naby alle geriewe.

Die kothuis is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-uitleg beskik oor 'n gemaklike rusbank, TV, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. Daar is gratis hoëspoed-WiFi.

Gaste het toegang tot 'n lieflike tuin met 'n sitarea waar hulle kan ontspan. Veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Typhoon Terrace, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Petite Cottage Plett het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Typhoon Terrace, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA347a8cb5ac2d828d1b5dffedccd4d14f655af6039a4099a4ca68187d72c657cb4dde959bd5ceceab8f70ca9fc06c88fa6e82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Typhoon Terrace Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0516016 23.362376

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang