28 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Petronella, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Petronella Guest House is net 3 km van Bethlehem af. Die gastehuis bied 3-ster-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met wonderskone uitsigte op die Malotiberge en die Asrivier.
Al die kamers het aparte ingange, en suite-badkamers, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne, seep en handdoeke word ook daagliks voorsien. Al die kamers het sekere DStv-kanale Die verblyf is troeteldiervriendelik.
Petronella Gastehuis beskik oor konferensiegeriewe en kan tot 45 gaste in ons saal akkommodeer. Verskeie geregte word as 'n opsionele ekstra voorsien. Petronella Guest House se plaas-atmosfeer, groot, oop ruimtes, pragtige tuine en bekostigbare pryse maak dit die ideale bestemming vir skoolgroepe, sportspanne, kerkgroepe en familiebyeenkomste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jakes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 149
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm Petronella, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Petronella Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Petronella, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 28 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang