Pezula - Tulani - A Place of Peace - CM8
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Commodore-keeromstraat 8, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula - Tulani - A Place of Peace - CM8 is 'n selfsorgvilla op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die villa is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplanleefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en 'n wasbak. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel die tweede badkamer wat 'n stort en 'n bad het.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Die eetarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n studeerarea. Die sitarea het rusbanke, 'n kaggel en 'n TV.
Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, rusbanke aan die een kant en 'n eetarea aan die ander kant. Dit lei weer met 'n trap af na die swembad. 'n Dubbelmotorhuis is vir 2 voertuie beskikbaar.
Gaste het toegang tot die landgoed se 18 putjie-gholfbaan, swembad, klubhuis en tennisbaan. Daar is ook 'n 5-ster-hotel op die landgoed wat 'n spa, gimnasium, binnenshuise, verhitte swembad met 'n ouderdomsbeperking, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Commodore-keeromstraat 8, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Commodore-keeromstraat 8, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom