Pezula Golf Villa 7
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-laan 1, Golf Villa 7 Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula Golf Villa 7 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis met 'n uitsig oor die see en gholfbaan in Pezula Golf Estate in Knysna. Dit is die ideale keuse vir gholfliefhebbers, 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Drie slaapkamers het 'n en suite-badkamer, elk met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Langsaan is die leefarea met 'n etenstafel geskik vir 7 gaste en die sitarea met rusbanke en 'n kaggel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die stoep met sitplek en 'n ingeboude braai wat lei na 'n groot uin. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die huis is stapafstand vanaf die klubhuis en hotel.
Slaapplek
’n Bespreking by Pezula Golf Villa 7 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Barnedene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Admiralty-laan 1, Golf Villa 7 Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-laan 1, Golf Villa 7 Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom