Philippolis Reizigers Rust
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Voortrekker Street, Philippolis, +2708, Vrystaat
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Philippolis Reizigers Rust bied ruim en smaakvolle akkommodasie vir gaste. Dit is geskik vir vakansiegangers, gesinne met kinders, of 2 paartjies wat saam reis, en dien as 'n gerieflike oornagplek in Philippolis.
Die eenheid bestaan uit 2 ruim slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte bed en 'n dubbelbed het.
Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n gekombineerde sit- en eetkamer, OpenView TV en onbeperkte gratis WiFi. Die kombuisie sluit 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Bykomende geriewe sluit in onderdakparkeerplek vir 2 motors op die perseel en 'n tuin om in te ontspan en die naghemel te geniet, soos net die Karoo kan bied. Braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Die eiendom is sentraal geleë in die hoofstraat, binne loopafstand van restaurante, kroeë en die dorp se historiese besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 59 Voortrekker Street, Philippolis, +2708, Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Voortrekker Street, Philippolis, +2708, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang