Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Philippolis

4 / 5  
volgens 56 resensies
Lees regte resensies van Philippolis van 56 geverifieerde gaste.
Indien jy Philippolis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Philippolis.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Philippolis akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Philippolis Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Philippolis Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR450
R405
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Philippolis

Anker Gastehuis is in Philippolis geleë. Dié dorpie bestaan uit 'n klein gemeenskap en dit is veilig om deur die strate te wandel wanneer jy ook al lus kry vir 'n stappie. Die roete deur Philippolis is 17 km korte...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis

Kanon Guest House bied ideale oornagverblyf langs die N1 vir reisigers sonder fiemies en rugsakreisigers wat belangstel in die historiese besienswaardighede in en om Philippolis. Ons het kamers vir enkelreisigers, ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R2 450
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Philippolis

Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is die ideale plek om te oorn...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Philippolis

Die Groenhuis Guest House is in die dorpie Phillipolis in die Vrystaat, met gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie. Die Groenhuis is die ideale ha...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Philippolis

Philippolis Hotel is in Philippolis geleë. Dié hotel bied 3 grasdakrondawels met slaapplek vir 4. Elke eenheid het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 enkelbeddens in die solder. Elke eenheid het ook 'n privaat b...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Philippolis

Birdshaven gastehuis en restaurant is in die geskiedkundige dorp Philipppolis langs die N1 tussen Colesberg en Trompsburg geleë. Die gastehuis bied 'n keuse tussen enkelkamers, dubbelkamers of gesinskamers. Elke k...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Philippolis

Sunset Place is 'n lekker ontspanne gastehuis in een van Phillippolis se hoofstrate. Kom en ontspan in dié rustige, pragtige dorpie. Philippolis is gerieflik tussen Johannesburg en Kaapstad geleë, wat dit die perf...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Philippolis

Rus 'n Rukkie is in Philippolis geleë dit bied verblyf vir 2 gaste of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Dit is op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n k...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Philippolis

Cilliers Tuis Huis is in Tobie Mullerstraat in Philippolis in die Vrystaat geleë. Hierdie blyplek bied selfsorgverblyf met al die hartlike gasvryheid wat jy nodig het om lekker te ontspan. Die verblyf word aangebi...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Philippolis

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Vrystaat

Otterskloof Wildreservaat is op die grens tussen die Noord-Kaap en die Vrystaat, wat deur die groot Van der Kloofdam geskei word, geleë. Otterskloof Privaat Wildreservaat bied luukse verblyf met lieflike uitsigte, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Philippolis akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za