Phoenix B&B
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Voortrekker straat, Fauresmith, 9978, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Phoenix B&B bied gerieflike gastekamers in Fauresmith se hoofstraat.
Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 het. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens en elk van die en suite-badkamers het 'n stort. Elke kamer het 'n waaier, muurverwarmer, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea en 'n gelisensieerde kroeg. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Fauresmith bied verskeie besienswaardighede soos die Church Tree, die Dr WH Boshoff Opstal en doendinge soos voetslaan of wandel langs die spoorlyn wat deur die middedorp loop. Gaste kan ook die Kalkfonteindam Natuurreservaat besoek wat 33 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
SIMON Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 42 Voortrekker straat, Fauresmith, 9978, Vrystaat
- Gaste dink Phoenix B&B het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Voortrekker straat, Fauresmith, 9978, Vrystaat
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang