+31
Selfsorg in Salt Rock

Phumula Beach Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Paula N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Highly recommended. Right on the main swimming beach. You can take dogs with you on the beach. The house is equipped with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Phumula Beach Cottage
Thank you, Paula, for staying at the cottage, and I look forward to seeing you again soon.

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pragtig, lieflik en heerlik. Beste vakansie gewees, sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2026

Gaan hierdie my seevakansie plek maak. As ek ’n seevakansie soek, wil ek naby aan die see wees—dit hoor en sien, en myself nie doodwerk om op die strand te kom nie. Hierdie plek is sover my topgunsteling. Dit is werklik ’n tree van die sand en see af. Die oordekte stoep gee genoeg skadu, en die boonste stoep bied ’n uitstekende uitsig. Die huis word daagliks skoongemaak. As jy iets baie modern soek, is dit nie heeltemal die plek vir jou nie, maar alles werk. Die top winkels is regtig baie naby. So kan ek aangaan—ek sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2025

Great stay. We had an amazing stay at Phumula Beach Cottage. Great location right on the beach. Close to amenities and very child-friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Location is unbelievable, staff are fantastic. Thank you to the team for an absolutely stunning stay. What a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Uitstekend. Uitstekend dankie julle sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2021

Perfect location and good value for money! Right on the Salt Rock main beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Phumula Beach Cottage
Hello Mr Nel, thank you for your positive feedback and hope to have you all back soon for another relaxing holiday at the sea.

Elri W
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Perfekte ligging vir 'n seevakansie. Phumula cottage is die perfekte wegbreek vir 'n seevakansie. Dit is op die strand, ruim genoeg vir die hele familie en daar is baie dinge om te doen in die omgewing. Sal defnitief weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Phumula Beach Cottage
Thank you for your positive feedback and hope to have you all back soon for another relaxing holiday at the sea.

Mandie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Dit was fantasties. Dit was so mooi, skoon en veilige plek om te gaan ontspan, sal dit gerus weer doen, dis ons vakansieplek vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacqui
Phumula Beach Cottage
Hello Mandie, Thank you for your positive feedback and hope to have you all back soon for another relaxing holiday at the sea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 15 900
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 15 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek

3 Hotel Road, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6682b2d54b58270f84e97c43559c781181176910e8141835c2ed544a03e7d40622db9716bc9b33f092df65aa19b344b7ced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 900 per nag, vir 12 mense 13 5 1 5 3 Hotel Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.506147051051 31.235998106094

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang