PicardiPlace
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Picardi Plaas, Slanghoek-pad, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
PicardiPlace is op 'n werkende plaas geleë, net 'n uur se ry van Kaapstad af, naby die bekoorlike dorpie Rawsonville op die pragtige Slanghoekpad. PicardiPlace wil graag 'n verskeidenheid ervarings met besoekers deel en bied ongeëwenaarde gasvryheid.
Verblyf is beskikbaar in mooi versierde gastekamers, wat 1 selfsorgkothuis en 4 dubbel-en suite-kamers insluit. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, WiFi, yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamers het elk 'n privaat ingang en uitsigte oor die tuin en die omliggende landerye.
Die Chamomile Kothuis is heeltemal eko-vriendelik en oopplan. Onder is daar 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Bo is 2 solderareas wat elk 2 enkelbeddens het. Dit is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n warmbad.
PicardiPlace bied ook 'n unieke venue vir troues en konferensies op die perseel met 'n majestueuse plattelandse ligging vir 'n onvergeetlike, spesiale geleentheid.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Picardi Plaas, Slanghoek-pad, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink PicardiPlace het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rawsonville Worcester Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Picardi Plaas, Slanghoek-pad, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom