+26
Selfsorg in Centurion

Piccolo Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Louise E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustig en sentraal. Dit is 'n heerlike plek. Die onderdakstoep en tuin met grasperk en braai was heerlik. Jy kyk aan albei kante van die woonstel uit op grasperke wat 'n gevoel van spasie skep. Al wat gepla het, was 'n kakkerlakplaag wat ons onder die aandag gebring het. Hy het aangedui dat hulle probeer om dit uit te sorteer. Die yskas maak nie yskoud nie (met ys wat aan die agterste paneel sit) maar werk voldoende. Die linker voorste plaat van die stoof werk ook nie. Ten spyte hiervan sal ek weer hier gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cinta B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Excellent stay. Excellent stay, near everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Piccolo Akkommodasie
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dankie dat julle ons gekies het.

Theo B
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Home away from home. Dis die perfekte "home away from home". Alles wat mens nodig het is daar. Plekkie is netjies, stil en veilig. Plek is sentraal, en naby pretty much alles. Eric was baie behulpsaam. Sal die plekkie beslis aanbeveel en sal enige tyd self weer daar bkly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Piccolo Akkommodasie
Baie dankie Theo, vir die positiewe terugvoering. Sal altyd probeer om te help waar ek kan.

Kristina R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Bekostigbaar en sentraal geleë. Baie veilig, gerieflik en met alle nodige geriewe wat dalk benodig sou word. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Piccolo Akkommodasie
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bly ons kon julle akkomodeer. Dankie dat julle die eenheid skoon en netjies gelos het.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2022

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Eric
Piccolo Akkommodasie
Dankie vir die inligting. Die sekiriteit is belangrik vir almal. Probeer om altyd die foon betyds te antwoord. Sal aandag aan die res gee.

Elizca B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Skoon, netjies, perfek. Ons het baie lekker gebly. Die huis was baie mooi skoon en meer as wat ons verwag het. Die verwarmers vir die koue weer het baie gehelp en daar was meer as genoeg komberse en ekstras in die huis. Eric was baie geduldig met ons en het altyd vriendelik gehelp met ekstra versoeke. Ons sal beslis weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Piccolo Akkommodasie
Baie dankie Elizca. Dit was ñ plesier om julle te kon voorsien van verbly. Baie dankie vir die uitsekende resensie.

Ranga M
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Guys always ready to assist and accommodation was clean and functional. Appreciated the security arrangements and Eric was available to assist whenever called.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Piccolo Akkommodasie
Thank you for the positive review. Highly appreciated.

Lenie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2019

Gerieflike, skoon en veilige blyplek naby winkels en snelweg. Die wooneenheid was goed toegerus en baie skoon en netjies. Die kommunikasie en aanwysings vanaf Eric was puik. Eric het ook blitsig gereageer toe ons een van die sleutels gebreek het, dít het ons baie waardeer! Ons het baie veilig gevoel in die kompleks en die sekuriteitspersoneel was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons eenheid was ongelukkig teenaan 'n besige straat, so soms was die geraas van die verkeer steurend. Hiervoor het oorpluisies darem gehelp, so dit was nie 'n onoorkoomlike probleem nie. Binne die kompleks self was dit baie stil en rustig. Baie dankie - ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Piccolo Akkommodasie
Goeie dag Lenie, Baie dankie vir die goeie en positiewe terugvoer.

Ruan C
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Gemaklik en gerieflik. Die plek is veilig en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Piccolo Akkommodasie
Thank you for the positive review. Will keep it up.

Anelle R
Kort verblyf
5.0
Aug 2019

Als wat jy nodig het in 'n ideale plek. Hierdie skoon en goed toegeruste eenheid is ideaal vir sakereisigers in Centurion. Ek kon na al my afsprake stap. Die eenheid is in 'n veilige kompleks. Ek het die DStv geniet en die kombuis het alles nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eric
Piccolo Akkommodasie
Thanks Anelle. We will keep it up. Thank you very much highly appreciated.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

270 Von Willich Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MjAzYjIwLTYyZGQtNGQ4NC1hY2EwLTRjYjUxNGQxOWMxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 270 Von Willich Avenue Die Hoewes 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.853172416512 28.195987343788
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang