Centurion Akkommodasie by Piccolo Akkommodasie | LekkeSlaap
+81

Piccolo Akkommodasie

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 270 Von Willich Laan, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R727 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Piccolo-kompleks is op die hoek van Lenchen en Von Willighlaan in Centurion geleë. Dis 45 minute van Johannesburg af, 15 minute na Pretoria en 35 minute se ry na Johannesburg Internasionale Lughawe.

Ons bied ten volle toegeruste eenhede in 'n sekuriteitskompleks. Ons het die volgende eenhede beskikbaar:
2 x Tweeslaapkamer-eenhede op die eerste vloer vir 'n maksimum van 4 mense.
1 x Tweeslaapkamer-eenheid op die grondvloer vir 'n maksimum van 4 mense.
1 x Drieslaapkamer-eenheid op die eerste vloer vir 'n maksimum van 6 mense.
2 x Drieslaapkamer-eenhede op die grondvloer vir 'n maksimum van 6 mense.

Die prys sluit die volgende in:
* Handdoeke en linne
* DStv met 30 kanale
* Skoonmaak van die eenheid gedurende die week (behalwe op openbare vakansiedae)
* Suiker, koffie, tee, melkpoeier en toiletpapier sal slegs vir die eerste dag voorsien word, want dit is 'n selfsorg-eenheid.

Die kompleks is naby aan Unitas Hospitaal, klinieke, bioskope, gholfbane, 'n krieketstadion, restaurante, Centurion Mall en vele meer.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Piccolo Akkommodasie
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 270 Von Willich Laan, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Piccolo Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf R727
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R727
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 270 Von Willich Laan, , Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0MjAzYjIwLTYyZGQtNGQ4NC1hY2EwLTRjYjUxNGQxOWMxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R727  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 270 Von Willich Avenue Die Hoewes 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.853172416512 28.195987343788
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za