- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 270 Von Willich Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Piccolo-kompleks is op die hoek van die Lenchen- en Von Willigh-laan in Centurion geleë. Dit is 45 minute vanaf Johannesburg, 15 minute vanaf Pretoria en 35 minute vanaf Johannesburg Internasionale Lughawe.
Verblyf word in goed toegeruste selfsorg-eenhede in 'n veiligheidskompleks aangebied. Gaste kan kies tussen die tweeslaapkamer-eenhede op die eerste verdieping vir maksimum 4 gaste elk, die tweeslaapkamer-eenheid op die grondvloer vir maksimum 4 gaste, die drieslaapkamer-eenheid op die eerste verdieping vir maksimum 6 gaste, en die drieslaapkamer-eenhede op die grondvloer vir maksimum 6 gaste.
Linne en handdoeke word voorsien. Koffie, tee, suiker, melkpoeier en toiletpapier vir die eerste dag word voorsien. Alle eenhede word gedurende die week skoongemaak, behalwe op openbare vakansiedae. Al die eenhede het TV's met 30 DStv-kanale.
Die kompleks is naby Unitas-hospitaal, klinieke, bioskope, gholfbane, 'n krieketstadion, restaurante en Centurion Mall geleë.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 270 Von Willich Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Piccolo Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
270 Von Willich Avenue, Die Hoewes, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang