Pick your preferred language

English

Afrikaans

+39
Gastehuis in Sederberg

Piekenierskloof Mountain Cottage @ Tierhoek Wines

8 gaste

2 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Tierhoek Wines, Piekenierskloof, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Piekenierskloof Mountain Cottage @ Tierhoek Wines is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat versteek is in die Piekenierskloof by Tierhoek Wines in Citrusdal.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis lei na 'n stoep met buitesitplek, perfek om 'n oggendkoffie te geniet terwyl jy die berguitsig bewonder. Boonop lei die stoep na 'n onderdakarea met 'n ingeboude braai en sitplek. Dit is die perfekte plek vir gaste wat buite wil eet.

Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite op die perseel geniet wat staptogte deur die wingerde, ontspanning in die privaat swembad in die rivier onder die huis, wynproe van Tierhoek se topwyne en visvang in die dam insluit.

Daar is 'n privaat swemarea by dei rivier, sowat 300 m se stap vanaf die kothuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Kombuisie
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tierhoek Wines, Piekenierskloof, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piekenierskloof Mountain Cottage @ Tierhoek Wines het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Tierhoek Wines, Piekenierskloof, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4817192333d89ecc743c58b7474dd8fe6c6c79582840d2dd97030797e1ff6f645bee1b4fb8dfbdbafe9abd9ab4f516e5b436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Tierhoek Wines Piekenierskloof 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.391322 18.857002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang