+37
Selfsorg in Robertson

Piekfijn Robertson

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jesica D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Had a wonderful stay and a good night's rest. Highly recommend. We had a wonderful stay at this self-catering accommodation. The unit was spotless, well-maintained, and equipped with everything we needed for a comfortable and relaxing stay. The location was excellent, offering both peace and privacy while still being close to local attractions and amenities. The hosts were friendly, welcoming, and always available to assist when needed. We especially appreciated the attention to detail and the homely atmosphere that made us feel right at home. We would highly recommend this accommodation to anyone looking for a comfortable and enjoyable self-catering getaway and would gladly stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Nietjies en skoon. Piekfijn gastehuis is beter as die beskrywing, manjifiek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Thoroughly enjoyed our stay, we will return again in the future. Hosts are awesome. It was clean with some nice special touches. The layout was great. Can recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

5-ster verblyf! Baie netjies en skoon, alles wat nodig is en meer, met lekker bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Clean, cozy, neat and welcoming. We were on honeymoon and needed overnight accommodation in Robertson. Piekfijn was the perfect spot, and our host went out of his way to make it very special for us, which we really appreciated after a long day’s travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dekor: Keurig & smaakvol. Badkamer SUPER skoon. Hoogs aan te beveel. 'Piekfijn' het voldoen aan my hoë standaarde vir akkommodasie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Spacious, spotlessly clean and so comfortable. A blissful overnight stay at Piekfijn. We were exhausted after a long drive and just delighted by a calm, spacious and tasteful suite with a kitchenette. A large and comfortable bed, fluffy towels, soft blankets and aromatherapy candles all made for the best overnight stay. We had everything we needed and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendell P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was rustig, gesellig en beslis die moeite werd. Ja, ons het baie lekker gebly en die tyd saam geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Warm, huis gevoel. Ons was mal oor ons verblyf! Dis ongelooflik goed ingerig met ekstra touches soos sjokolades op die bed. Daar is 'n Weber om ietsie te braai en as jy nie lus het vir braai nie, is al die winkels ongelooflik naby. Ek sal wel mense aanbeveel om navraag te doen oor die waterbeperkings. As jy spesiaal boek vir die bad - daar is tans waterbeperkings en jy moet stort i.p.v. bad; verder is dit absolute stunning verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag
5.0
Feb 2026

Perfek. Wat 'n pragtige plekkie. Daar is aan elke moontlike detail gedink wat 'n mens se verblyf so gerieflik as moontlik maak. Welgedaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 395
20 % AF
R1 395 R1 116
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 395
20 % AF
R1 395 R1 116
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 395
20 % AF
R1 395 R1 116
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Market Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb47b48d901ad9a04f0ae7432aa24d7e0547f2967218fa90c357b93ac4abb2b885234b87301c41b96ea189e37394c93b5fe0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 395 nouVanaf R1 116 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 4 Market Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.801152 19.879385
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang