+43
Selfsorg in Graaff-Reinet

Pienaarsbaken Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 198 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Loma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ontspannend en gemaklike uitrus op Pienaarsbaken. Heerlike ontspanning op Pienaarsbaken. Rustige omgewing omring met berge. Goed toegeruste huis en gemaklike bed. Veilige omgewing en oop spasie om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daandre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker rustig. Dit was 'n lekker oornagplek, net wat ons nodig gehad het met die mooiste views.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Beautiful farm with great sights. Great, clean and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Prentjie mooi met die gevoel van plaaslewe, en alles is daar vir 'n heerlike tyd. Ek en my seun was verras om by hierdie mooi kliphuis te bly! Dit was prentjie mooi, binne en van buite. Alles wat mens nodig het vir 'n lekker verblyf, is daar! Die kamp vanaf die stoep is vrek mooi en skep 'n ware plaaslewe gevoel. Die uitsig oor die berge en omgewing is uit die boeke. Ons sal weer gebruik maak van die verblyf. Ek het al reeds Pienaarsbaken Farm Cottages aan 'n vriend verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

I'll be back! What a wonderful find, definitely recommend as an ideal stopover en route to the coast or home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Charming stone cottages on a working farm. Secluded, quiet, and very affordable. Very pleasant stay. The farm is quiet, and the house is nicely arranged. It is a pity the bathroom is not soundproof. I would recommend a few more mugs and glasses. It would be helpful to know the sleeping arrangement on arrival (i.e. two of the beds were arranged on top of each other - this was not clear when we arrived).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Rus en stilte op pragtige plaas. Ons verblyf vir 2 persone by Pienaarsbaken Farm Cottages was 'n oase na die langpad wat ons daardie dag moes aflê. Ons was baie vriendelik ontvang en kon ook 'n lekker stappie inkry op die plaas. Die verblyf is pragtig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan F
1 nag Saam met vriende
3.6
Mei 2026

Bie lekker saam met vriende gekuier. Binne braaie is baie goed en handig. Lekker plaas omgewing met rustigheid en plaasdiere. Fasiliteite en omgewing kort baie aandag en onderhoud.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful with a beautiful view. Comfortable and relaxed. Thank you, Jaco.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Would definitely recommend! Lovely and peaceful. Perfect for a family as well as couples. It was lovely to have a swim after a long day in the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 198

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Pienaarsbaken Farm Cottages, Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYTUwNzU1LWEwNzItNGRjNy1hMWNlLTkxNzZjMDJhNzFkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 198 5 1 5 Pienaarsbaken Farm Cottages Off the N9 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.895916666667 24.856286111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang