LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pienaarsbaken Farm Cottages | LekkeSlaap
+36

Pienaarsbaken Farm Cottages

Eenheid 1
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers met 1,5 badkamers en 'n uitsig oor die tuin. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n halwe en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n volledige badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, pan en koffie- en teemaakgeriewe. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Hierdie eenheid is ruim en het 2 slaapkamers wat onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Die 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. 'n Slaapbank is ook beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, pan en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar ook braaigeriewe vir gaste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain View Cottage
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Mountain View Cottage is 'n splinternuwe toevoeging tot die verblyfeenhede. Dit is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Daar is braaigeriewe binne en buite, en 'n ononderbroke uitsig op die Sneeuberge van die stoep af.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZTdmZDk5LThjZTUtNGU3Yi1iZDM4LWJkZmQyZGMwMWM2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 70 5 1 5 Pienaarsbaken Farm Cottages Off the N9 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -31.895916666667 24.856286111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!