LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pienaarsbaken Farm Cottages | LekkeSlaap
+32

Pienaarsbaken Farm Cottages

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 66 resensies vir Pienaarsbaken Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Melanie A - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie A

Ons het van Pienaarsbaken as oornagakkomodasie gebruik gemaak.

Eenheid was goed toegerus en baie netjies. Verwarmer en elektriese kombers was 'n groot bonus. Sal definitief weer kom en dalk 'n paar dae langer bly. Ons het die mooiste sterre gesien, dit was definitief 'n groot hoogtepunt. Eienaar was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.

Johan B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verbly op 'n karooplaas!

Die aangename ervaring begin vanaf die afdraai van die teerpad wat 'n hoogtepunt bereik met die puik toegeruste eenheid en binnebraai. Ten spyte van sterk wind en koue was ons heerlik warm en ons verblyf 'n hoogtepunt van die vakansie.

Duncan F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan F
Gesin met tieners

A very nice experience which was thoroughly enjoyed by everyone.

This was a classic example of not judging a book by its cover. On a arrival we were a bit sceptical, but once we found out the history of the cottage (over 200 years old) the accommodation really grew on us and we had a very fun evening with the internal braai. The two kids actually said that the beds were the most comfortable they had ever slept on. I would definitely stay there again if passing through. Very friendly and helpful host.

Robyn F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn F
Gesin met tieners

Comfortable stay, neat and tidy, friendly host.

Convenient stopover, good amenities, recommended stay.

Susan C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing, ideaal vir voëlkykers.

Sou 5 sterre gee vir "waarde vir geld" as die binnebraai gewerk het.

Wanda R - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda R
Gesin met klein kinders

The cottage was so charming!

The cottage is beautifully furnished and spacious for our family of 4! It was a very cold night but we had everything we needed to be cosy! We had such a wonderful, comfortable night's sleep. The children loved the trampoline and sitting outside under the starry night (no TV which was great)! This will definitely be one of our preferred stop over spots.

Shirley K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na waar daar rus en vrede is.

Ons het eerste aand laat en moeg aan gekom en is baie vriendelik verwelkom, tweede oggend het ons teensinnig maar verfrissend vertrek. Die kothuis is in uitmuntende toestand, goeie kwaliteit en alles wat nodig is. Die sterrehemel was net so bo ons koppe en die volgende oggend kon ons die Karoo-stilte geniet terwyl die bokke, skape en perde voor ons wei met die mooiste berg uitsig in die agtergrond. Heerlik met Jaco gekuier en later met ons erg opgewonde honde op die plaas gaan stap.

Klaas A - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas A
Gesin met tieners

Rustige oorslaap op die plaas.

'n Ware juweel! Ons sal beslis weer hier oorbly.

Maryke M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie vriendelike mense. Plaas is pragtig en goed geleë. Was 'n baie lekker, rustige kuier.

Charlien C - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most beautiful farm and perfect stop over on the way to the Coast.

We loved the stay on the farm and the cottage was beautiful.

Jo-ann B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jaco is baie vriendelik en gasvry, cottage is pragtig en gerieflik. Sal beslis weer daar oornag.

Baie rustig met die skapies wat hier voor die cottage wei en die berge in die agtergrond.

Michiel D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plaas met karakter en pragtige herrineringe uit vervloë dae.

Woonstel puik toegerus met alles wat jy nodig het. 'n Heerlike nagrus gehad. Huirdie plaashuis uit vervloë dae met 'n unieke karakter hoe ons voorouers geleef het en hierdie land opgebou het maak hierdie oornag fasiliteit 'n moet. Eienaar baie gasvry en laat jou dadelik tuis voel. Alles wat jy nodig het om vir jouself te sorg is daar met spesifiek die heerlike braaiarea. Die stilte, heerlike vars berglug en oop hemelruimte laat jou onmiddellik besef waarvoor ons eintlik op hierdie aarde geplaas is naamlik om ons erfenis vir ons kinders te bewaar. Ek beveel hierdie plek ten sterkste aan en sal weer daar gaan kuier.

Ronel T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel T
Gesin met tieners

Mooiste natuurskoon en salige atmosfeer.

Vriendelik ontvangs. Die cottage het alles wat jy nodig het en is netjies en skoon.

Nadine M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine M
Gesin met tieners

Remote, quaint and peaceful.

Great host, clean, comfortable and a real peaceful break on our road trip.

Sarel P - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel P
Saam met vriende

Aangename veblyf.

Vriendelike diens, heerlike beddens vir moëe lywe - goed toegeruste kombuis!

Robin E - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin E
Gesin met tieners

Quiet farm stay off the beaten track.

Spacious, well appointed self-catering unit. Great personal service from Jaco. Thank you.

Joeninne J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

Lekker oorslaapplek.

Baie vriendelik ontvang.

Wineen S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wineen S
Gesin met klein kinders

Oornagplek.

Heerlike oorslaapplek, vriendelike diens, pragtige plaas.

Julius S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voorwaar 'n heerlike, stil en ideale plek om te oornag. Sal beslis volgende keer langer hier oornag.

Die redelike nuwe vertrek wat oor die berge uitkyk waar ons geslaap het is met smaak en gerief ingerig. Sal ongetwyfeld volgende keer langer daar vertoef. Hier kan mens die stilte hoor!

Retha L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf en omgewing.

Baie mooi nuwe Mountain view cottage. Goed ingerig, pragtige uitsig en privaat. Die wonderlikste plek om Karoo rustigheid, stilte en sterre te geniet.

Caroline B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline B
Gesin met tieners

Juweel in die Karoo.

Vriendelike ontvangs. Ons het ons oornagverblyf baie geniet. Pure plaas. Lekker gestap.

Li-alet S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Li-alet S
Gesin met klein kinders

Heerlik - baie vriendelike ontvangs en baie netjiese geriewe.

Pragtige plek en sal dit weer besoek.

David S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal unassuming getaway on a Karoo sheep farm.

Jaco our host was fantastic with everything. The cottage was great with all conveniences. Lovely to watch the lambs playing outside. We will stay there on our next trip!

Thomas C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas C
Gesin met klein kinders

Baie dankie vir n wonderlike ervaring.

Ek beveel die plaas vir seker aan.

Anja M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja M
Gesin met klein kinders

Familienaweek.

Lekker kuier gewees met vriendelike diens. Gemaklik gebly en kinders het lekker gespeel. Ons het ons kuier op die plaas vreeslik geniet!

Jacquie H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie H
Gesin met tieners

Very comfortable and homely.

Hospitality was amazing, can't wait to go back. And we experienced beautiful rain that the Karoo needs so badly, stunning.

Elsabe B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B
Gesin met klein kinders

Wat 'n verrassing.

Jaco is baie vriendelik en hulpvaardig. Verblyf in baie netjiese ou plaasopstal. Skoon en gerieflik. Ek dink dit sal heerlik wees in die winter as mens kan vuur maak in die ou hert. Kinders kon swem en het die honde en diere baie geniet. Hierdie is 'n regte Klein Karoo ervaring. Die sterre saans is 'n belewenis. Baie goeie waarde vir geld.

Lynn M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and relaxing overnight stay.

Breaking the long trek from the Western Cape, we opted for an overnight stop near Graaff-Reinet. The cottage has been lovingly renovated whilst keeping the character of an old farmstead. We enjoyed a comfortable and relaxing stay.

Dirk D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Gesin met tieners

Rustig.

Pienaarbaken Farm Cottages is baie rustig en ons het goed gerus voor ons die volgende dag weer op die pad was. My kinders kon op die plaas rondloop en het die plaasdiere baie geniet. Sal vir seker weer by Pienaarbaken gaan kuier.

Henk L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk L
Gesin met klein kinders

Pragtige, geskiedkundige Karoogeboue in 'n stil omgewing.

Die plaasomgewing is baie rustig, met netjies versorgde tuine. Die omgewing se ou klipwerke sal 'n fotograaf lank kan besig hou.

Hannelie A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie A
Gesin met klein kinders

Beautiful views and attention to detail.

Very neat, rustic farmhouse set deep in the valley outside of town far from the noise of the city. Pool facility for kids, very comfortable beds and attention to detail (homemade risks, lavender creams etc). 6 km of dirt road from highway to the house was a bit rough. Would have liked to spend more time on the farm.

Natasha E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha E
Gesin met klein kinders

Excellent stopover location.

Friendly and welcoming. Easy to find.

Anneke L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlike verposing!

Dit was vir my en my man 'n heerlike verrassing. Die kothuisies, die gasheer en sy gesin, die hartlikheid van die ontvangs, die bedagsame hulp en die detail waarmee die eienaars die kothuis ingerig het was tekenend van mense wat omgee en trots is op hul omgewing en identiteit.

Rinus B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinus B
Gesin met klein kinders

Gasvrye gasheer. Presies soos beskryf.

Die kinders het dit baie geniet. Die gasheer se kinders is baie oulik. Netjies. Skoon. Gehalte.

Schalk V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Gesin met tieners

Vreedsaam en gerieflik.

Pragtige omgewing, heerlike stilte.

Carl R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R
Enkelreisiger

As good as it gets.

Great location, scenery, great owners. I am going back soon.

Eugene M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene M
Gesin met tieners

Netjiese, rustige akkommodasie.

Eienaar is vriendelik en hulpvaardig, kothuis is 'n pragtige ou woning met 'n egte Karoo-gevoel, die blyplek is gerieflik en netjies en skoon ingerig. Die uitsig oor die plaas is baie mooi. Die kinders kon swem en het die nabye omgewing verken.

Gerhard H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Gesin met tieners

Rustig en stil, mooi uitsigte.

Dit was 'n baie goeie opsie vir oorslaap op die pad terug van Wes-Kaap na Noordwes. Netjiese huisie, rustige plaas, mooi genoeg uitsig om net te sit en kyk saam met 'n drankie. Interessante dekor, goeie fasiliteite en goeie diens. Ek beveel dit aan.

Ronel V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Net wonderlik!

Jaco en sy kinders was so gasvry!

Daniel N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel N
Gesin met klein kinders

Die stilte is bekoorlik.

Fantastiese verblyf in ou plaasopstal met 'n warm hart wat spruit uit omgee van Jaco - voorwaar 'n lafenis vir 'n moeë reisigerslyf.

Jacques O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques O
Gesin met tieners

Wat 'n lekker plek om die vakansie te begin, Dit maak die langpad sommer korter.

Dankie, Jaco vir die lekker verwelkoming en gasvryheid. Die beurtkrag het dit nog lekkerder gemaak. Lekker gaan fietsry, binne gebraai en kaart gespeel, Later bietjie sterre in die Karoo gaan kyk. Wat 'n lekker aand en die ideale manier om die vakansie te begin.

Petra F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra F
Saam met vriende

Heerlike naweekverblyf.

Ons was 2 gesinne wat 'n naweek hier spandeer het. Dit was ysigkoud en ons kon bietjie sneeu beleef. Die huise is beide goed toegerus om die koue te trotseer, ons het heerlik vuurgemaak en om die groot tafel gekuier. Beide Jaco en sy vrou het uit hulle pad gegaan om ons spesiale versoeke te akkommodeer. Ons sal beslis weer 'n naweek hier spandeer.

Annemarie H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gemaklik.

Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik geslaap en was baie tevrede met die huisvesting.

Johnny D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny D
Gesin met tieners

Die lug is skoon in die Karoo.

Sal graag in somer wil besoek.

Jacobus V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Asemrowend, prentjiemooi.

Marius E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Heel aangenaam en baie goed geleë, sal beslis weer vir 'n langer tydperk wil gaan bly.

Patrick W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

No frills, no fuss just good value for money.

Clean, comfortable unit with everything one needs. Interesting 200 year old buildings converted into self-catering units. Helpful and informative hosts. Lovely, peaceful surroundings. Will definitely return when in the area.

Natalie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige aand om 'n lekker houtvuur, met skapies in die agtergrond en pragtige vlaktes. Was veral 'n welkome gevoel dat ons hondjies saam met ons daar kon bly.

Was baie rustig. Het baie welkom gevoel. Die sak hout wat ons ingewag het was fantasties en die melk in die yskas het gesorg vir 'n heerlike koppie koffie. Was dankbaar ons hondjies kon saam met ons wees.

Richard J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J
Saam met vriende

Absolute rus vir die siel!

Dit was die perfekte begin vir ons vakansie. So rustig dat mens nie anders kan as om te begin ontspan nie. Baie netjies, vol karakter, alles wat nodig was om 'n heerlike aandete te kook. Pragtige uitsig.

Andrea P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Great hospitality on a beautiful farm.

We arrived on 3 motorbikes on our way to Cape Town. Thanks to Jaco for the guided back roads tour to Willowmore. Very special.

Michelle B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met tieners

Ongelooflik kalm.

Ons het baie lekker gekuier op die plaas. Dis naby genoeg an die dorp om in te ry vir die dag en Graaff-Reinet te sien of uit te gaan eet. Ver genoeg om die stilte en die sterre te geniet.

Gert R - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike atmosfeer en verblyf gewees.

Heerlike halfweghuis op pad elders. Boere-gasvryheid en prentjiemooi area.

Jacques P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Heerlik gebly hier. Baie rustige omgewing en alles wat jy nodig het.

Elizna B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna B
Gesin met klein kinders

Lafenis vir die siel.

Was 'n wonderlike ervaring. Ons het dit vreeslik geniet. Al die plaasdiere en die elande het ons omtrent vermaak. Ons sal beslis weer draai daar gaan maak.

Rupert C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rupert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasatmosfeer, goeie geriewe, vriendelike bestuur en 'n moet weer kom kuier.

'n Oulike en goed toegeruste oornagbestemming, veral as troeteldiere saam reis. Jaco, die plaasbestuurder is baie vriendelik en professioneel. Die braaigeriewe en beddens was tops. Heerlike atmosfeer en die mak bokke (elande) 'n belewenis. Ons sal vroeg bespreek vir Desember vanjaar.

Marlene W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene W
Gesin met tieners

Pragtige plaasopstal en mooi ou geboue.

Lieflike plaas en omgewing. Baie mooi.

Gavin K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin K
Gesin met klein kinders

Kan Pienaarsbaken aanbeveel.

Sien sterre.

Karin B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Gesin met klein kinders

Pragtige Karooplaas wat veilig is in die middel van nêrens.

Die diere is pragtig versorg en mak plaasdiere. Te dierbaar.

Karlien T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T
Gesin met tieners

Fantasties! Pragtige groen oase in die droeë Karoo.

Ons was aangenaam verras. Goeie vriendelike diens, pragtige ou geboue en skure. Mooi landskap met perde, ‘n familie begrafplaas en klip skure. Ons kom beslis weer.

Andrea P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Wonderlik. Pragtige natuur.

Baie dankie vir 'n lekker plaaskuier. Die stap in die veld en mak elande wat ons gevolg het was 'n bonus.

Emma B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uitstekend.

Ons reis vir vir die meeste deel van die jaar - vir werk meestal, maar as daar 'n kansie vir 'n wegbreek is doen ons dit graag. Die ontvangs, ongelooflike vriendelike diens deur Jaco het alle verwagtinge oortref. Hy het ons na 'n eenheid geskuif met 'n heerlike binnebraai. Die huis is uitstekend toegerus. Elektriese komberse, oorgenoeg vuurhout en verwarmers het 'n warm en gesellige atmosfeer geskep vir die yskoue Karoonag. Die lekkerste beskuit ooit vir ons vroeg oggend koffie! Ons beveel Pienaarsbaken baie sterk aan. Goeie ligging tussen Middelburg en Graaff-Reinet vir reisigers van die noorde - ons was op pad van Stellenbosch na Mdumbi in Transkei en dit was 'n lekker middelpunt-oase. Karoo-gasvryheid par excellence.

Manie A - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - Jaco is 'n goeie host!

Baie mooi en ideaal geleë vir 'n stop naby Graaff-Reinet.

Jeanette D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Huislike verblyf voorsien deur gasvrye mense.

Bedryf deur hartlike, gasvrye mense, 'n lieflike ervaring. Dit voel soos huis. Dierevriendelik, rustig, stil. Mens wil nie net vir 'n aand oorslaap nie, mens wil afpak en bly!

Mark P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Gesin met klein kinders

Rustig en vreedsaam na 'n lang dag se ry.

Ons het oorgebly by Pienaarsbaken Farm Cottages op pad na Sedgefield. Ons is 'n gesin van 4 met 'n 4 en 6 week oue baba. Die geriewe was lieflik, die eienaars baie gasvry en vriendelik en dit was 'n wonderlike manier om te ontspan na 'n lang dag se ry. Ons sou graag nog 'n dag of twee daar wou bly, dalk volgende keer. Dankie aan Amy en Jaco vir jou warm en hartlike gasvryheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peace and tranquility after a long day's travel.

We stopped over at Pienaarsbaken Farm Cottages on the way down to Sedgefield. We are a family of 4 with a 4 and 6 week old baby. Facilities were great, owners very welcoming and friendly, great way to wind drown after a long day's traveling. Would have loved to spend extra day or so, maybe next time. Thanks Amy and Jaco for your warm and friendly hospitality.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mike S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in 'n plaasatmosfeer.

Die ontvangs en verblyf op Pienaarsbaken was fantasties. Ons kan die rustigheid en blaaskansie na 'n lang pad regtig aanbeveel. Baie lekker op die plaas ontspan en in die stilte van die kampvuur die naglewe en diere in die omgewing geniet. Sal weer so maak.

Victoria G - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huisie is vol karakter en die omgewing beeldskoon.

Ons het baie lekker gebly. Alles was silwerskoon en die bed baie gemaklik. Ons verkies altyd om op 'n plaas te bly en kan Pienaarsbaken aanbeveel.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZTdmZDk5LThjZTUtNGU3Yi1iZDM4LWJkZmQyZGMwMWM2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 66 5 1 5 Pienaarsbaken Farm Cottages Off the N9 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -31.895916666667 24.856286111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!