+12
Selfsorg in Botrivier

Piet my Vrou @ Blue Crane Farm Lodge

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2026 tot 30 Jan 2026.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Blue Crane Farm Lodge is teen die hange van die Houwhoekberge, langs die skilderagtige Van Der Stel-pas sowat 6,4 km vanaf Botrivier.

Piet my Vrou @ Blue Crane Farm Lodge bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n losstaande bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort en -toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis lei na die sitarea en het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n binnebraai en 'n pizza-oond. Varsgebakte brood en plaasmelk word soggens afgelewer. Tee, koffie, botter, beskuit, 6 eiers en 2 pizzabasisse word met aankoms voorsien.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met meubels en spog met 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe met 'n uitsig oor die vallei.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jonell D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf met pragtige uitsig en spesiale bederfies. Ons het dit baie geniet en heerlik gebly. Die uitsig vanuit die hot tub was pragtig en d...
Sien meer
Des 2025
Josephine F
Saam met lewensmaat
5.0
Great. A little disappointed that there was not much opportunity to go for a nice walk on the property. The pizza oven was a lovely nov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Edmund L
Saam met vriende
5.0
Peaceful relaxing. It was a great peaceful weekend, no noise, and the hot tub was just what stressful muscles required.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Chantal S
Saam met vriende
5.0
Amazing. Ons het verskriklik lekker gebly. Die vars brood en melk elke oggend was 'devine' en natuurlik die pizza-basis en eiers wat voorsien was, was...
Sien meer
Jun 2025
Sunette B
Saam met lewensmaat
5.0
'n Definitiewe moet besoek. Definitief moet dit op almal se bucketlist wees. Kos vir die siel. Kry pizza, brood, melk en eiers - plaas vars lug. Heerl...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piet my Vrou @ Blue Crane Farm Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
10 % AF
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 300
10 % AF
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 300
10 % AF
R 2 300 R 2 070
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Van der Stel Pass, Blue Crane Farm Lodge, Botrivier, 7185, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAded5e999a6be62e63030ed0d8bbd8f4231925946218531586e0fc376a9c54344ef08e8e81aa0d4bb6a5d8092b1bf3e266050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R2 070 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Van der Stel Pass Blue Crane Farm Lodge 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1752918 19.2247891
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang