Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Botrivier

4.1 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Botrivier van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Botrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Botrivier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Botrivier akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bot River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Botrivier Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hemel-en-Aarde Vallei, Botrivier

Die Plaashuis is 'n mooi Kaaps-Hollandse huis naby Botrivier op die R43. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat vir die naweek wil wegbreek of vir gaste wat net wil oorslaap op pad na 'n ander bestemming. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botrivier

Basterskloof bied rustige selfsorgverblyf op 'n bekoorlike plaas buite Botrivier in die Overberg. Verblyf word in 5 selfsorg-eenhede aangebied. Daar is 2 eenhede, die Mountain Cottages, naby die plaasdam, 'n rondaw...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Botrivier

Klein Koraalboom bied gasteverblyf en is op ’n klein, werkende plaas in Botrivier in die bergagtige Overbergstreek. Verblyf word in 2 gaste-eenhede gebied. Elke eenheid het plek vir 2 volwassenes en 2 kinders. El...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Botrivier

The Blue Horizon House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Botrivier. Gaste kan agteroor sit en die uitsig oor die Overberg se wynlandgoedere en op die berge in die verte geniet. Die uitsig k...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botrivier

Arcangeli Wines is in die wingerdbedekte heuwels aan die voet die die Hottentots Holland-berge geleë, en dit bied ’n unieke ervaring van ontspanning, gasvryheid en reis aan gaste. Breek weg na die platteland en ...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Botrivier

Swan Gables bied 'n verskeidenheid gerieflike verblyf-opsies in die klein dorpie Botrivier in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat slaapplek aan tot 11 gaste bied. Die kamers ...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 000
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Botrivier

Botties Selfsorg is in Botrivier en bied gerieflike selfsorg-verblyf. Verblyf is beskikbaar in 'n huis vir 6 gaste met 3 en suite-slaapkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kamers het elk 2 driekwartbedde...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botrivier

Lavender Avenue Guest Room is 'n kamer in die gasheer se huis in die dorpie Botrivier. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is die perfekte oornagplek vir gaste op pad na verskeie bestemmings in die Overberg. V...

Vanaf
R4 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Botrivier

Gratedean Barton Villas bied 5 selfsorg-villas met 'n Toskaanse styl naby Botrivier in die hartjie van die Kogelberg Nasionale Park. Die plaas is 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe en 20 minute se ry v...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Botrivier

Beaumont Family Wines bied selfsorgverblyf op ’n privaat wynlandgoed in Botrivier. Die landgoed het wynproe en buitemuurse doendinge wat gaste kan geniet. Beaumont Family Wines het 2 kothuise wat slaapplek aan 4 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]