+32
Hotel in Polokwane

Pietersburg Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Cornelius Johannes P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker. Baie lekker, vriendlike mense en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Awesome. Baie lekker gebly. Baie netjies en veilig. Baie gasvry. Lekker gestort en geslaap. En baie lekker ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Pietersburg Lodge
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer en dit was 'n plesier om julle te huisves by Pietersburg Lodge.

Kobus L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2026

Clean, friendly staff and good location. I enjoyed my stay - it was clean. The staff were friendly. The pub/restaurant on site is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Belinda R
Kort verblyf
4.0
Mrt 2026

Netjies. Diens baie vriendelik en kamers netjies. Gepas vir vinnige besigheidsoorblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marietjie B
1 nag Gesin met tieners
2.2
Apr 2026

Nie lekker nie, sal nie aanbeveel nie. Ons het juis die verblyf gekies want daar is 'n restaurant op die perseel. Sekuriteit het gesê die restaurant maak 9 uur toe. Toe ons 19:15 wou gaan eet, het die restaurant bestuurder gesê hulle is reeds besig om toe te maak. Ons moes elders gaan soek om te eet. Beddens is ook verskriklik hard en kussingslope was gevlek. En die aircon het nie gewerk nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Oageng O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

It was okay. The stay was fine. Check-in and check-out were easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ansie D
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Kan beter. Kamers is netjies en skoon, maar geen eetgerei in die kombuiskaste. Slegs 'n ketel, 2 koffiebekers en 2 glase met 'n enkele koffie- en teepakkie. "Lepel" is 'n stokkie. Slegs kouewaterkraan in die badkamerwasbak het water. Moes warm water by die kombuiskraan tap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre D
1 nag
4.0
Jul 2024

Baie lekker dankie. Als was goed gewees, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi L
1 nag Besigheidsreis
3.2
Jun 2024

Middelmatig. Ons personeel het gesê die verblyf was goed en netjies. Die sjef het geweier om my te bedien met tegnologie. Die rede was dat hy besig was met 'n konferensie se maaltye - dus was hulle laat met die aankoms by ons klient omdat hulle na hulle dorp moes ry vir ontbyt. Dit is onaanvaarbaar en onbeskof.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi L
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Jun 2024

Teleurstellend. Die sjef het geweier om kos aan ons personeel te bedien. Hy was blykbaar besig met ander gaste. Daarom was hulle laat op diens met 'n groot klient. Ons sal baie soontoe gaan en sal nie weer die resensie gebruik nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Pringle Street, Ivy Park, Polokwane, 0699, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 75 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA042ef602522891d9511d9c6ced41526f2f18b2750798a37faa92c5c39c61bd4e1708d6c0cadd60f7fc97ffc8706fedb3a436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 4 Pringle Street Ivy Park 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-23:00 11:00 -23.915693077319 29.44523040741
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang