Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pietersburg Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Pietersburg Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Pierre D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Baie lekker dankie.

Als was goed gewees, dankie.

Heidi L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi L
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Die sjef het geweier om kos aan ons personeel te bedien. Hy was blykbaar besig met ander gaste. Daarom was hulle laat op diens met 'n groot klient. Ons sal baie soontoe gaan en sal nie weer die resensie gebruik nie.

Heidi L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi L
Besigheidsreis

Middelmatig.

Ons personeel het gesê die verblyf was goed en netjies. Die sjef het geweier om my te bedien met tegnologie. Die rede was dat hy besig was met 'n konferensie se maaltye - dus was hulle laat met die aankoms by ons klient omdat hulle na hulle dorp moes ry vir ontbyt. Dit is onaanvaarbaar en onbeskof.

Ansie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie D
Saam met vriende

Kan beter.

Kamers is netjies en skoon, maar geen eetgerei in die kombuiskaste. Slegs 'n ketel, 2 koffiebekers en 2 glase met 'n enkele koffie- en teepakkie. "Lepel" is 'n stokkie. Slegs kouewaterkraan in die badkamerwasbak het water. Moes warm water by die kombuiskraan tap.

Chris-jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netiese plek, beslis waarde vir geld.

Sien sterre.

Kurt S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kurt S
Besigheidsreis

It was good.

The place had all the facilities I needed for the trip.

Kurt S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt S
Besigheidsreis

It was good.

I think that Pietersburg lodge are conveniently situated near the center of the city. The facilities are good.

Yolande B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Besigheidsreis

See below.

Keep up the good work and excellent service.

Pieter G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter G
Enkelreisiger

Geraas van die N1 hou jou uit die slaap.

Lodge is te naby aan N1,

Nolene S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene S
Gesin met tieners

Vriendelike diens!

Ons sal altyd hierdie lodge gebruik wanneer ons Polokwane toe moet reis.

Nolene S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nolene S
Gesin met klein kinders

Heerlike gasvryheid geniet!

Ons sal definitief weer daar tuisgaan. Die kos was heerlik en die gasvryheid eersteklas!

Magda N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda N
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Soveel diere om na te kyk.

Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 145
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 145
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 75 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pringlestraat 4, Ivy Park, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA042ef602522891d9511d9c6ced41526f2f18b2750798a37faa92c5c39c61bd4e1708d6c0cadd60f7fc97ffc8706fedb3a436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 4 Pringle Street Ivy Park 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-23:00 11:00 -23.915693077319 29.44523040741
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem