Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Hermitage Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pilgrim Vine is 'n ruim en oop selfsorghuis vir tot 8 gaste en is ideaal vir groepe of gesinne wat die wynroetes, unieke markte en ander besienswaardighede in die omgewing wil besoek.

Die meerverdiepinghuis bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte bed omskep kan word, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 kamers bevat elk 2 enkelbeddens, wat op versoek in 'n koninggrootte bed omskep kan word, en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n vierde badkamer met 'n stort. Daar is 1 kampeerbedjie vir babas en 3 matrasse vir kinders wat ook op versoek beskikbaar is, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die ontbyttoonbank of eetkamertafels geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n ysmasjien en 'n koffiemasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Die groot sitkamer is gemaklik gemeubileer met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en Netflix, sowel as 'n kaggel, en gaste kan ook ontspan in die leeshoekie, wat toegerus is vir ontspanning of om werk te doen. Die leefarea het hoë plafonne en maak oop na 'n dek met uitsig oor die tuin en swembad, sowel as die see. Tafelberg kan ook op 'n helder, sonnige dag gesien word. Alle kamers, insluitend 'n leeshoekie, is lugverkoel en WiFi is beskikbaar. Hierdie huis word aangedryf deur sonenergie.

Gaste kan langs die swembad ontspan op die sonstoele, of om die vuurput. 'n Buitekamer is toegerus as 'n gimnasium met 'n spinfiets en ander items. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis sowel as buite, en die huis is toegerus met 'n alarmstelsel en kameras aan die buitekant van die huis. Gaste sal 'n kaasbord met wyn met aankoms ontvang.

Pilgrim Vine is 1.5 km vanaf Waterstone Village en 3 km vanaf Somerset Mall, wat verskeie winkels en restaurante bied, en 5 km vanaf die strand vir branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoen. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek, of 'n rondte putt-putt speel.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Heinz W
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi, netjies en gemaklik met goeie geriewe, en die diens was vriendelik. Baie mooi, netjies en gemaklik met goeie geriewe, en die diens was vrie...
Sien meer
Aug 2025
Delainy W
Saam met vriende
5.0
Heerlike gekuier saam met vriende en familie! Heerlike kuierhuis met al die geriewe wat jy benodig. Baie netjies!
Jan 2025
Johan P
Saam met vriende
4.8
Great stay in Somerset West. Perfect stay in a spacious house, and Lizette took good care of us during our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Peet G
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, skoon en veilige plek. Genoeg spasie. Goed geleë. Baie netjiese, gerieflike en mooi huis. Baie goed geleë. Stil en veilige ligging. Ons is go...
Sien meer
Jan 2025
Elaine F
Gesin met tieners
4.8
Great! It was a great place to stay! Great big house with everything you need and more!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pilgrim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 17 Hermitage Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pilgrim Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 560
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 560
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 560
per nag (plek vir 8)
Bespreek

17 Hermitage Avenue, Die Wingerd, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8c37332f0d73a0a645228eff5d45385fcebaf4f152140e0ed7c7722229831fdbdf6e1c4f924ea32540c256f8ca9239ec59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 560 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 17 Hermitage Avenue Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.06786936249 18.831501982209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang