Pineapple House Boutique Hotel
- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- 8 Irwinton Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pineapple House Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Seepunt, Kaapstad. Dié moderne en eklektiese hotel het 'n uitsig op Leeukop en is naby die gewilde Seepunt-promenade.
Verblyf word in 4 eenhede met slaapplek vir 2 gaste gebied. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Daar is ook lugversorging, 'n TV, WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sitarea, swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dié moderne toevlugsoord is sowat 4 km vanaf Clifton en Kampsbaai se strande en naby verskeie plaaslike koffiewinkels, winkels en restaurante. Dis die ideale verblyf vir paartjies, gesinne en sakereisigers.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Irwinton Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Irwinton Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang