20% af Kry 20% af. Geldig vanaf 18 Mrt 2020 tot 31 Mei 2020.
Fresnaye Akkommodasie by Pineapple House Boutique Hotel | LekkeSlaap
+53
+53

Pineapple House Boutique Hotel

Hotel
  • Spesiale Aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 898 R1 518 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irwinton-weg 8, Fresnaye, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pineapple House Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Seepunt, Kaapstad. Dié moderne en eklektiese hotel het 'n uitsig op Leeukop en is naby die gewilde Seepunt-promenade.

Verblyf by dié luukse hotel beskik oor 9 unieke kamers. Alles in die hotel, van die vloere tot die moderne meubels, is sorgvuldig gekies om reisigers se gemak te verseker. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, toiletware, kamerjasse en ander luukshede in die kamers.

'n Heerlike buffet-ontbyt is ingesluit en word in die eetarea voorgesit. Gaste is welkom om van die spyskaart af te bestel. Die hotel het ook gratis WiFi, 'n gastesitkamer, 24 uur-portierdiens, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

Dié moderne toevlugsoord is sowat 15 minute vanaf Clifton en Kampsbaai se strande en naby verskeie plaaslike koffiewinkels, winkels en restaurante. Dis die ideale verblyf vir paartjies, gesinne en sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Irwinton-weg 8, Fresnaye, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 898
Vanaf R1 518
per nag (plek vir 2)
was R1 898
Vanaf R1 518
per nag (plek vir 2)
was R1 898
Vanaf R1 518
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irwinton-weg 8, Fresnaye, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd19129c7a8ee9252d01966d76a96f68c06fb4071a455e0d5165578859301a88595adcf38e7a7b0b16657e7ad9825cb5bcce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 898, nou Vanaf R1 518  per nag (plek vir 2) 8 Irwinton Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.919407 18.38843486
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za