Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pip's Place 301

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 652

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Pip's Place 301
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf, perfekte ligging.

Heerlik vakansie gehou, Pip's Place 301 is goed onderhou en goed toegerus. Perfekte ligging vir 'n familie vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dylan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan C
Gesin met klein kinders

Neat, central and relaxing.

Enjoyed our stay in a neat and relaxed environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Defnitief waarde vir geld. 10 uit 10 vir netheid. Hoë kwaliteit beddegoed en toebehore. Goeie spasie met 'n asemrowende view en een van die hoogtepunte, sodra jy die vensters voor oopmaak, kom vul die hele vetrek met daardie vars oggend-seereuk. Geen twyfel, die eienaar van hierdie plek weet hoe om mense tuis te laat voel. Baie baie dankie. P.S. Topgehaltediens van die agent, Kayline, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was baie hartlik.

Het drie dae in Strand baie geniet - Woonstelblok maar ouerig, maar die uitsig maak op vir die ouerige gebou!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Pip's place is 'n oulike, klein gebou met hope geskiedenis. Ons was baie gemaklik en die plek is perfek geleë. Die foto's is presies hoe die plek lyk. Dit was 'n fantastiese ervaring en ek sal weer daar wil bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 127
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 127
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 127
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 135, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1b4c3d67d0469df7f8d3ab25426a71fb64ebed4151d2d2f1bac5597e994cc83b42018d9bb16d8a7377b428fb1c21f4ab9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 127 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 135 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112885 18.822388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem