7 gaste
2 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Plaas Wegbreek bied verblyf in selfsorgkothuise op 'n vrugteplaas langs die R44, net 7 km vanaf Barrydale, op Roete 62. Gaste kan die rustigheid en veiligheid van 'n Klein Karoo-vrugteplaas ervaar. Daar is verskeie skilderagtige wandelroetes op die plaas. Bring jou fietse en verken die plaas, of jou visstok en kom vang vis in die dam.
Die plaas bied verblyf in 3 eenhede. Appelhuis is 'n pragtige, ou klipkothuis wat 7 gaste kan akkommodeer, omring deur boorde en berge in die Doornriviervallei. Die Withuis is ideaal vir 4 gaste in 2 slaapkamers en spog met uitsigte oor die boorde. Die rustieke Damhuis, 'n houtkothuis wat 4 gaste kan akkommodeer, is geleë op die rand van 'n groot dam. Elke eenheid het sy eie goed toegeruste kombuis en braai-area.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël, en veilige parkering is beskikbaar.
Dit dien as 'n ideale basis om Barrydale en Roete 62 se vele besienswaardighede te verken, insluitend visvang, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte en bergfietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Mareli Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 135
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Appelhuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Doornrivier Farm, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang