Plaas Wegbreek
-
Voorkeurvennoot
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Doornrivier, Roete 62, 7 km vanaf Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plaas Wegbreek bied verblyf in selfsorgkothuise op 'n vrugteplaas langs die R44, net 7 km van Barrydale af, op die Roete 62. Gaste kan die rustigheid en veiligheid van 'n Klein-Karoo-vrugteplaas kom ervaar. Daar is verskeie skilderagtige staproetes op die plaas, bring fietse saam en verken die plaas, of bring kajakke saam en roei op die plaasdam.
Die plaas bied verblyf in 3 eenhede. Appelhuis is 'n pragtige, ou klipkothuis met slaapplek vir 7 gaste, omring deur boorde en berge in die Doornrivervallei. Die rustieke Damhuis, 'n houthuisie met slaapplek vir 4 gaste, is op die rand van 'n groot dam geleë. Withuis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en spog met 'n uitsig oor die boorde. Elke eenheid het sy eie goed toegeruste kombuis en braai-area.
Troeteldiere is op versoek welkom. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dit is 'n ideale basis vanwaar gaste Barrydale en Roete 62 se besienswaardighede kan verken. Nabygeleë aktiwiteite sluit visvang, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptogte en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Doornrivier, Roete 62, 7 km vanaf Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Plaas Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Doornrivier, Roete 62, 7 km vanaf Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom