- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Langdown Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Place des Amoureaux is in Plettenbergbaai en bied 'n verskeidenheid gerieflike, gemeubileerde kamers.
Die verblyf het sonpanele in die geval van kragonderbrekings soos beurtkrag.
• Sekuriteits kamera op ons motorhuis se muur om die motorhek en motorhuis se deur te monitor.
• Sekuriteits kamera op die terras om te bepaal dat die meubels toe gemaak is, ligte afgeskakel is en dat alle gaste die
terras ontruim het, voordat ons finaal sluit vir die dag.
Gaste kan die Robberg- of Dolphin-kamer bespreek. Die kamers is in die hoofhuis en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het dubbelbeddens en privaat badkamers. Daar is ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke kamer.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en sitarea. Braaigeriewe is op die terras wat oor die see kyk beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek.
Place des Amoureaux is 1,5 km vanaf Lookout-strand en Plettenbergbaai het 'n verskeidenheid wandel-, voetslaan- en bergfietsroetes, perdryroetes, walviskykgeleenthede, kajakvaar in die see en verskeie restaurante en winkels. Besienswaardighede sluit die Lawnwood Snake Sanctuary, Monkeyland, Noah's Park Wolf Sanctuary en vele meer in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janetha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Langdown Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Place des Amoureux het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Langdown Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang