Plaisir du Cap
11 gaste
4 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 9th Avenue, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Plaisir du Cap is 'n ruim selfsorghuis in Voëlklip, Hermanus wat ideaal vir 'n gesin of vriende is wat naby die kus wil bly.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel die badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n gastoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea bied sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die verblyf is naby strande, winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 71
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 7 9th Avenue, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 9th Avenue, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang